Protea Boekhuis

R160.00
9781485305880, Karina Schaapman
In stock
+

R20.00
9781919825786, KRIGE,U,A
In stock
+

R72.00
9781869192907, Marthinus Versfeld
In stock
+

R60.00
9781869190095, MULLER,P,A
In stock
+

R68.00
9781869193973, Carll Cneut
Meneer Morf is 'n sirkushond met 'n groot hart. Elke dag dans hy op die koorde in die nok van die sirkustent en kry 'n dawerende applous. Maar roem is nie...
In stock
+

R180.00
9781869197513, Kobus van der Riet
Die bundel bevat 'n vyftigtal sonnette wat uitsluitlik oor heiliges handel en in die opsig aansluit by die digkuns van Sheila Cussons. Die verse is...
In stock
+

R280.00
9781869193492, Wil Huygen
Vier jaar na die verskyning van hul eerste kabouterboek Die lewe en werke van kabouters ontvang Rien Poortvliet en Wil Huygen 'n dringende boodskap uit...
In stock
+

R180.00
9781869194031, Cor Dirks
Buks Kassie en Litte - oftewel die Otters - hou vakansie maar sal dit sorgeloos verloop met son see roomys en visvang elke dag? Wanneer drie boelies sorg dat...
In stock
+

R180.00
9781869194192, Cor Dirks
Die Otters gaan saam met hulle pa's op 'n kampeervakansie na Moremi 'n wildreservaat in die oostelike gedeelte van die Okavango-delta. Een pa nooi 'n...
In stock
+

R180.00
9781869193812, DIRKS,C,A
Arende bobbejane en luiperds is vir die stadsjapies nie 'n alledaagse verskynsel nie. Maar waarom kom die Otters een middag erg bedremmeld en gekneus en net...
In stock
+

R180.00
9781869194161, Cor Dirks
In stock
+

R180.00
9781869193805, Cor Dirks
Buks Kassie en Litte - oftewel die Otters - is nou heeltemal tuis in graad agt en in die koshuis van Hoerskool Volkstroom. Dit is nie net die Otters se...
In stock
+

R150.00
9781869194185, Cor Dirks
In stock
+

R180.00
9781869194178, Cor Dirks
In stock
+

R170.00
9781869192969, Daniel Hugo
'n Vernuftige ontginning van woorde en woordbetekenisse 'n aweregse sin vir humor en 'n ongewone kyk op die wereld rondom ons kenmerk Daniel Hugo se poesie.
In stock
+

R200.00
9781485306986, Dawie Van Velden
In stock
+

R79.00
9781869194529, Albert Camus
Hierdie klassieke roman van die befaamde Franse skrywer Albert Camus handel oor die lotgevalle van 'n klompie mense wat in die Algerynse stad Oran vasgekeer...
In stock
+

R60.00
9781869190583, VANREYBROUCK,D,A
Die plaag is tegelykertyd reisverhaal avontuurverhaal speurverhaal natuurkundige artikel letterkundige studie en historiese ondersoek.
In stock
+

R150.00 R121.50
9781869190583.TU, VANREYBOUCK,D
In stock
+

R60.00
9781919825199, JONCKHEERE,K,A
'n Seleksie van poesie uit Suid-Afrika en Europa wat aan die Anglo-Boereoorlog gewy is. Die gedigte is so gerangskik dat hulle rofweg die verloop van die...
In stock
+

R56.00
9781485307204, Annemarie van Haeringen
In ’n klein arm landjie woon daar ’n prinses met ongelooflike lang hare. Sy sou dit graag wou afknip maar haar pa se dat ’n dame se hare haar...
In stock
+

R195.00
9781869194932, Sam Taplin
'n Boek met byklanke. Die klanke sit in die knoppies. Kekkelende hekse brullende monsters kermende spoke … Maak hierdie boek oop en gaan 'n wereld van...
In stock
+

R59.00
9780624017592, BARNARD,C,A
Chris Barnard se bekroonde hoorspel gaan oor Lafras Verwey 'n klerk in die staatsdiens. Sy baas roep hom gedurig in. Sy kollegas treiter hom. Almal wat hom...
In stock
+

R160.00
9781485309178, Elli Woollard
Die reus Van der Bees is ’n nare ou brompot en as hy honger raak dan more en knor die grompot: Hierdie boek geskryf deur Elli Woollard en pragtig...
In stock
+