Die reus Van der Bees is ân nare ou brompot en as hy honger raak dan more en knor die grompot: Hierdie boek geskryf deur Elli Woollard en pragtig geillustreer deur die bekende en bekroonde Benji Davies vertel die verhaal van die reus wat op soek is na ân kind vir sy maaltyd.