Children

R160.00
9781869193416, Keina Swart
Hierdie boek help leerders in Graad 1 - 3 om idiome te verstaan. Pa's ma's en onnies sal vir hulleself lag wanneer hulle die teks lees. Wat meer is: Klein...
In stock
+

R175.00
9781485310785, DRSEUSS,A
In stock
+

R160.00
9781869195441, Mick Inkpen
Wikkels maak sy sagte speelding Snoekels aan 'n ballon vas en sien nie wat gebeur nie!
In stock
+

R175.00
9781485310648, WINCKLER,E,A
In stock
+

R185.00
9781485310082, VANVEEN,H,A
In stock
+

R64.00
9781485302261, Jan Paul Schutten
Dirk kuier by sy oupas maar hy moet steeds skool toe gaan. Daarom het sy oupas vir hom 'n fiets aanmekaargesit.
In stock
+

R160.00
9781485300755, Mick Inkpen
Slaaptyd? Nee dankie nie vir Wikkels Vark nie! Wikkels Vark is niks lus vir gaan slaap nie. Hy dink aan elke moontlike manier om bedtyd net nog 'n rukkie uit...
In stock
+

R160.00
9781485308720, Jan De Kinder
Pappa Wolf en Wolfie gaan verken die bos. Pappa Wolf is glad nie op sy gemak nie hy sien oral gevaar! Wolfie probeer om sy pappa moed in te praat en hardloop...
In stock
+

R64.00
9781869197445, Jeanette Randerath
Almal hou baie van die duikhoendertjie en wys hom hoe om sekere dinge te doen maar hy leer baie stadig. Daarom vermoed niemand dat hy 'n regte wonderdier is...
In stock
+

R160.00
9781485310761, DRSEUSS,A
In stock
+

R50.00
9781869194833, Antje Damm
Karnallies is baie stout. En vreeslik ongeskik. Maar as dit saakmaak help hulle mekaar! Is daar nie 'n karnallie in elke kind nie?
In stock
+

R160.00
9781869194451, Gry Kappel Jensen
Kerneels die geel kat is 'n lieflike storie oor anders wees. Kerneels word deur die ander katte geterg en hy wens hy was soos hulle. Uiteindelik leer...
In stock
+

R160.00
9781485308515, Wendy Maartens
werk moet Kerneels saamgaan. Hy trek dan sy pajamas onder sy klere aan en sy ma maak vir hom 'n bed in die stoorkamer waar die skoonmaakgoed gebere word. Dis...
In stock
+

R160.00
9781869195595, Sven Nordqvist
'n Heerlike storie-binne-'n-storie waarin die leser uitvind hoe dit gekom het dat Fielies en Pettson se paaie vir die eerste keer gekruis het – en hoe amper...
In stock
+

R115.00
9781485300007, Guido van Genechten
'n Oulike boek oor kleure vir peuters vanaf 24 maande met 'n kind se taalvaardigheid as tema. Klein wit vissie huil. Sy mamma is weg.
In stock
+

R115.00
9781485300014, Guido van Genechten
Kort sinnetjies en eenvoudige woordeskat help om voorsetsels op ’n speelse manier te verken. Klein wit vissie is so bly! Sy mamma kom hom haal! Nou moet hy...
In stock
+

R195.00
9781485311386, DONALDSON,J,A
In stock
+

R150.00
9781485311331, BRIGHT,R,A
Out of Stock

R64.00
9781869198657, Caroline Pitcher
Wie is die koning van die woud? Dis die raaisel wat Tier graag wil oplos!
In stock
+

R160.00
9781869193133, C.J. Langenhoven
Die jonge Kootjie verlang vreeslik na sy ma daar in sy gevangenskap in die bos maar 'n ma-duif ontferm haar oor die ou varkie en sy kom met 'n plan vorendag...
In stock
+

R160.00
9781485300304, Julia Donaldson
'n Pragtige prenteboek oor vriendskap lojaliteit en klein katjies! "Kris de Kat was 'n straatsangers-kat 'n straatsangerskat was hy. En by die Leeu in...
In stock
+

R64.00
9781869195274, Koen Van Biesen
Wat doen ’n mens wanneer jy agterkom jou mamma is nie soos ander mammas nie? As jy agterkom haar oogtande is nogal besonder lank en dat sy eerder aan ’n...
In stock
+

R64.00
9781869199388, Tine Mortier
’n Wondermooi prenteboek net 'n ontroerende storie oor 'n dogtertjie se besonderse verhouding met haar ouma. Martie is ’n ongeduldige woelige kind. Alles...
In stock
+

R85.00
9781869195342, Elle van Lieshout
Mejuffrou Muis soek huis. Dis 'n storie want sy wil nie in enige gommie plek bly nie!
Out of Stock