Hierdie boek help leerders in Graad 1 - 3 om idiome te verstaan. Pa's ma's en onnies sal vir hulleself lag wanneer hulle die teks lees. Wat meer is: Klein brildraertjies kan baat by die verbeeldingryke verhaal want 'n bril is mos 'n tower toevoeging tot enige kind se mondering!