Pappa Wolf en Wolfie gaan verken die bos. Pappa Wolf is glad nie op sy gemak nie hy sien oral gevaar! Wolfie probeer om sy pappa moed in te praat en hardloop vrolik vooruit. 'n Pragtig geillustreerde en humoristiese prenteboek met verwysing na die bekende sprokie Rooikappie.