Children

R85.00
9781485306764, Dick Bruna
‘n Baie oulike eenvoudige Afrikaanse vertaling! Perfek om kinders te leer lees. ‘n Eerste leesboek om woorde te leer oor gesin en familie.
In stock
+

R160.00
9781869197438, Sylviane Donnio
Een oggend wil Kareltjie niks eet nie. Mamma Krokodil is bekommerd en vra: “Is jy seker? Wil jy nie een van hierdie heerlike sagte piesangs he nie?” “Nee...
In stock
+

R160.00
9781485301219, Werner Holzwarth
Na links...reguit vorentoe...na regs...reguit vorentoe...na links...waaksaam bespied die meerkat sy omgewing. Hy bewonder sy bure in die dieretuin: Die...
In stock
+

R160.00
9781485308867, David McKee
Elmer die kleurvolle olifant is ’n kleutergunsteling sedert sy skepping in 1989. Die reeks is bekend aan miljoene en het al meer as 4 miljoen kopiee verkoop...
In stock
+

R160.00
9781485308881, David McKee
Elmer die kleurvolle olifant is ’n kleutergunsteling sedert sy skepping in 1989. Die reeks is bekend aan miljoene en het al meer as 4 miljoen kopiee verkoop...
In stock
+

R160.00
9781869197704, Karl Ruhmann
Coco die papegaai is vas oortuig hy ken elke dier in die oerwoud. Maar nou's hier 'n vreemdeling met 'n pienk pensie voor hom... en hy't nie 'n benul wie dit...
In stock
+

R56.00
9781485307051, Andre Bouchard
Ernst is 'n aaklige kiem 'n vreesaanjaende kiem. Die wetenskaplike wat hom ontdek het Professor Pluk is sy eerste slagoffer. Die dag toe die professor hom...
In stock
+

R160.00
9781485304531, Sven Nordqvist
Fielies kan nie help om klokslag vieruur in die oggend wakker te word en op die bed te spring nie. Pettson raak baie kwaad as Fielies hom so vroeg wakker...
In stock
+

R160.00
9781485310556, GROBLER,P,A
Dit is herfs in die bos. Dirkie soek na kastaiings maar vind op die grond ook 'n eekhoring. Slaap hy? Is hy siek of het hy 'n pootjie gebreek? Dirkie gaan...
In stock
+

R160.00
9781485309161, Marco Viale
Het jy al ooit probeer om op te hou gaap? Dis onmoontlik!. Dis soos om te probeer om die reen te laat ophou val. Of soos om jou ouers te oorreed dat...
In stock
+

R190.00
9781485311379, DONALDSON,J,A
Out of Stock

R190.00
9781485312789, DONALDSON,J,A
In stock
+

R140.00
9781869194260, VANGENECHTEN,G,A
Varkies het sagte boude en olifante het vet boude. Zebras het gestreepte boude en paddas het groen boudjies... Die groot boude-boek is 'n grappige prenteboek...
In stock
+

R140.00
9781869194277, VANGENECHTEN,G,A
In hierdie boekie sien 'n mens hoe verskillende diere hul liefde wys: Olifante hou mekaar vas met hul slurpe, katjies speel wild en ystervarkies moet maar...
In stock
+

R140.00
9781869194253, VANGENECHTEN,G,A
Your daddy is ...a dragon! Meet Sparky. He looks like an ordinary horse. He does ordinary horse things and plays with his ordinary horse friends. But Sparky...
In stock
+

R40.00
9781869199623, Miriam Koch
Halsoorkop die seemeeu is altyd haastig en alewig op pad. En hoewel hy altyd sy goue sakhorlosie by hom het is hy laat vir sy belangrikste afspraak. 'n...
In stock
+

R200.00
9781485305675, Mandy Stanley
Hierdie is ‘n drie-in-een boek! (Die dansende hasie; Die strooimeisie & Die feetjiebal). Hanli die hasie is die Afrikaanse vertaling van die gewilde Engelse...
In stock
+

R200.00
9781485308126, Mandy Stanley
Hierdie is die tweede drie-in-een boek van Hanli die hasie! (Die vlieende hasie; Die Ysprinses & Die Kersfeeswens). Hanli die hasie is die Afrikaanse...
In stock
+

R160.00
9781485307150, Julia Donaldson
Diep in die Eikewoud kan Hasie glad nie slaap nie. Lig die flappies en vind uit wie haar so wakker hou.
In stock
+

R64.00
9781869191979, Corlia Fourie
In stock
+

R160.00
9781869198060, Dirk Schmidt
'n Olifant het gestruikel geval en groot geskrik en sy slurp is krom en skeef geknik. Hoe kry hy sy slurp weer glad? Drie slim raadgewers kruis sy pad.
In stock
+

R160.00
9781485310792, DRSEUSS,A
It’s Christmas time in Who-ville again, and the grumpy Grons just can’t take it anymore – THIS YEAR, he has to find a way to stop Christmas from coming!
In stock
+

R975.00
9781485314257, COWELL,C,A
In stock
+

R160.00
9781869199401, Brigitte Raab
Hoekom moet 'n mens jou tande borsel voor jy gaan slaap? Sal kleintandeborselmannetjies jou tande kom skoon skrop as jy dit nie doen nie? Die slim kinders in...
In stock
+