In hierdie boekie sien 'n mens hoe verskillende diere hul liefde wys: Olifante hou mekaar vas met hul slurpe, katjies speel wild en ystervarkies moet maar versigtig druk... Die groot drukkie-boek is 'n prettige prenteboek vir iedereen, jonk en oud, wat soms 'n drukkie nodig het.