Protea Boekhuis

R190.00
9781485308508, DEVOS,P,A
In stock
+

R225.00
9781485309840, CLUVER,M,A
In stock
+

R225.00
9781485309857, CLUVER,M,A
In stock
+

R295.00
9781485310105, WALLIAMS,D,A
In stock
+

R180.00
9781485308065, Philip de Vos
'n Versameling stuitige strokies deur Philip de Vos en Piet Grobler wat die wildste stoutste verwagtinge oortref. Dit het oorspronklik telkens op De Kat se...
In stock
+

R160.00
9781869194451, Gry Kappel Jensen
Kerneels die geel kat is 'n lieflike storie oor anders wees. Kerneels word deur die ander katte geterg en hy wens hy was soos hulle. Uiteindelik leer...
In stock
+

R160.00
9781485308515, Wendy Maartens
werk moet Kerneels saamgaan. Hy trek dan sy pajamas onder sy klere aan en sy ma maak vir hom 'n bed in die stoorkamer waar die skoonmaakgoed gebere word. Dis...
In stock
+

R170.00
9781869192877, Doc Immelman
In vyf stories skets Doc Immelman werelde waar hardebaarde kan liefhe helde nog met die vuis kan slaan en kameeldoringbome arabesk teen die laaste bietjie...
In stock
+

R125.00
9781485315254, Leonard,Mg
In stock
+

R200.00
9781485308942, M.G. Leonard
Die keweravontuur duur voort soos Darkus en sy vriende opsoek gaan na die wrede Lucretia Cutter se geheime bioom in die Amasone. As hulle haar nie kan stop...
In stock
+

R137.00
9781485315124, STEL
In stock
+

R160.00
9781485315230, STEL
In stock
+

R200.00
9781869197025, Helena J.F. Lochner
Nog 'n heerlike versameling klassieke kinderstories in 'n splinternuwe moderne gedaante. Stories so uiteenlopend soos Na die maan op 'n haan Die lui dwergie...
In stock
+

R180.00
9781485312505, VENTER,A,A
In stock
+

R180.00
9781485313441, VENTER,A,A
Cassandra se ma Janet, 'n kampioenbranderplankryer van Jeffreysbaai, verdwyn een aand geheimsinnig in die see. Sy laat vir Cassandra 'n pêrelhangertjie agter, maar Cassandra kom gou agter dat dit geen gewone pêrel is nie: Dis 'n bloedpêrel gesmee uit godebloed, want beide Cassandra en Janet is afstammelinge van die seegod Poseidon. In hierdie tweede boek in die Kinders van die gode-reeks reis Cassandra terug in tyd na die stad Atlantis. Hier moet sy die profesie van die bloedpêrel vervul deur te keer dat Poseidon se dogter, Cymo, dié stad en al sy inwoners vernietig.
In stock
+

R235.00
9781869192082, Pieter W. Grobbelaar
In stock
+

R195.00
9781485309659, Adam Small
Kitaar my kruis is vir die eerste keer in 1962 deur H.A.U.M. gepubliseer en die tweede uitgawe het sewe herdrukke beleef. In sy huldeblyk getiteld “Die...
In stock
+

R160.00
9781869190828, Joan Hambidge
Die basiese gegewe van die roman is ’n boeiende klein menslike drama naamlik die ontstaan en afloop van ’n liefdesvierhoek: Die verhouding tussen Die Skrywer...
In stock
+

R160.00
9781869195595, Sven Nordqvist
'n Heerlike storie-binne-'n-storie waarin die leser uitvind hoe dit gekom het dat Fielies en Pettson se paaie vir die eerste keer gekruis het – en hoe amper...
In stock
+

R130.00
9781485311119, WATT,F,A
In stock
+

R130.00
9781485311126, WATT,F,A
In stock
+

R115.00
9781485300007, Guido van Genechten
'n Oulike boek oor kleure vir peuters vanaf 24 maande met 'n kind se taalvaardigheid as tema. Klein wit vissie huil. Sy mamma is weg.
In stock
+

R115.00
9781485300014, Guido van Genechten
Kort sinnetjies en eenvoudige woordeskat help om voorsetsels op ’n speelse manier te verken. Klein wit vissie is so bly! Sy mamma kom hom haal! Nou moet hy...
In stock
+

R68.00
9781869191719, Marthie Momberg
Toe leukemie in hul twintigste huweliksjaar by Marthie se man Derik gediagnoseer word word die Mombergs se lewe onherroeplik verander. Skielik moet hulle die...
In stock
+