Kitaar my kruis is vir die eerste keer in 1962 deur H.A.U.M. gepubliseer en die tweede uitgawe het sewe herdrukke beleef. In sy huldeblyk getiteld âDie Groot Smallâ gelewer te Stellenbosch op 7 Maart 2006 (op LitNet beskikbaar) maak Steward van Wyk die volgende opmerkings oor Small se werk.