Protea Boekhuis

R100.00
9781869193997, Julia Oliver
Stewige dik karton boekies met wiele wat draai. Die kind kan hiermee speel soos met ‘n motortjie. Druk die knoppie en luister hoe die sirene klink. (Dis nie...
In stock
+

R20.00
9781919825984, HUGO,D,A
Die twaalfde letter is die bekende digter akademikus en radioman Daniel Hugo se sestiende digbundel. Die liefdesvers die erotiek die speelse gedig die spel...
In stock
+

R195.00
9781869190408, Doc Immelman
Markus Dreyer was veertien dae op pad uit die suide waar sy ouers vermoor is en in die Oppermans se groot voorkamer moet hy hoor dat sy oom die enigste...
In stock
+

R180.00
9781869195632, Cor Dirks
Watter seun wat sy bendenaam waardig is sal net staan en toekyk wanneer honderde duisende rande se diamante na 'n boot gesmokkel word?
In stock
+

R180.00
9781869195670, Cor Dirks
In stock
+

R180.00
9781869194703, Cor Dirks
Die lede van die Genootskap van die Groot Uil staar nuwe vreemde bedreigings in die gesig ... Philip Senekal die leier van 'n vyftal vriende wat hulleself...
In stock
+

R180.00
9781869195656, Cor Dirks
In stock
+

R180.00
9781869194710, Cor Dirks
In stock
+

R180.00
9781869195649, Cor Dirks
Die vyf vriende bekend as die Uile kan aan geen lekkerder manier dink om hul somervakansie te spandeer as 'n fietstoer deur Mpumalanga nie. Natuurlik is die...
In stock
+

R180.00
9781869194598, Cor Dirks
In die Krugerwildtuin kom Jorsie per ongeluk op die spoor van drie uitgeslape skelms af vir wie die sukses van hulle smokkelstreke belangriker lyk as die...
In stock
+

R180.00
9781869195496, Cor Dirks
Vir 'n meedoenlose smokkelbende is die bome langs die Limpoporivier die ideale plek vir hul skelmstreke en hulle verwag nie dat vyf dapper seuns van...
In stock
+

R190.00
9781869191207, Marie Heese
In hierdie meesterlike herinneringsroman kyk die hoog bejaarde Maria du Preez gebore Celliers terug na al die dinge wat met haar gebeur het al die mense wat...
In stock
+

R160.00
9781869194062, Sven Nordqvist
Die verjaardagkoek is 'n verbeeldingryke en vrolike storie oor die maak van 'n pannekoek-koek vir 'n kat wat drie keer per jaar verjaar. Die karakters in...
In stock
+

R160.00
9781485309703, Claire Freedman
Hierdie is nog 'n verhaal van Paul Vlekkie en Rosa die drie vriende van die boek Paul & Vlekkie wat Protea in 2017 uitgegee het. In hierdie verhaal besoek...
In stock
+

R200.00
9781869190941, Pieter W. Grobbelaar
Tyl Uilspieel se storie is reeds vir honderde jare bekend aan Europeers. Het hy regtig geleef? Niemand weet nie maar daar is talle stede in Europa waar 'n...
In stock
+

R150.00
9781869197452, Hans Peter Willberg
Die klein vet hondjie slaap die heel graagste die hele dag lank in sy hondehok. Maar wat gebeur as hy die dag lus is om te speel? Dit hang heeltemal af van...
In stock
+

R56.00
9781869198046, Niels Rood
Die Vlieende Hollander is 'n skitterende voorleesboek oor die legendariese skip wat meer as driehonderd jaar gelede tussen Nederland en die Kaap van Goeie...
In stock
+

R200.00
9781919825748, MEYER,E,A
E.T. Meyer het sy kinderdae in Angola deurgebring en in 1928 as sewejarige saam met sy ouers na die eertydse Suidwes-Afrika verhuis. In Die vlieende Ovambo...
In stock
+

R160.00
9781869194444, Gry Kappel Jensen
Net die klein grys spreeutjie kan nie fluit nie. Selfs die lyster kan hom nie leer om te fluit nie. Wanneer sy boeties en sussies die nes verlaat bly die...
In stock
+

R115.00
9781869195083, Piet Grobler
In hierdie boekie beeld Piet Grobler die alfabet op sy eiesoortige baie oorspronklike manier uit. By elke letter laat hy die voeltjie iets se en doen.
In stock
+

R320.00
9781869191290, VANDERVYVER,M,A
“Naas die Bybel die kosbaarste kultuurbesit van die Westerse beskawing.” So het die vermaarde Engelse digter en kritikus W.H. Auden die sprokies van Grimm...
In stock
+

R180.00
9781869191221, Eugene N. Marais
In hierdie heruitgawe van Eugene Marais se volledige poetiese oeuvre word die baanbrekerswerk van een van die belangrikste ouer Afrikaanse digters aan 'n...
In stock
+

R160.00 R144.00
9781869195267, Harriet Grundmann
Lina le en skape tel toe sy skielik een met skerp tande en spits ore gewaar ...
In stock
+

R140.00
9781869193867, Guido van Genechten
As Mamma 'n rukkie weg moet gaan sorg Pappa vir die kinders soos wat net hy kan.
In stock
+