Home/General Books/Die Volledige Versamelde Gedigte - Eugene N. Marais
Description
In hierdie heruitgawe van Eugene Marais se volledige poetiese oeuvre word die baanbrekerswerk van een van die belangrikste ouer Afrikaanse digters aan 'n nuwe generasie lesers beskikbaar gemaak.