Protea Boekhuis

R170.00
9781869194390, Doc Immelman
In stock
+

R350.00
9781869191047, Leon Rousseau
Die digter advokaat joernalis avonturier dwelmverslaafde en natuurkenner Eugene Marais bly 'n boeiende figuur.
In stock
+

R285.00
9781485309758, J.R.R Tolkien
Wanneer Frodo Baalens sy oom Bilbo se towerring tydens die se een-en-elftigste verjaarsdagpartytjie erf is dit die begin van onvoorsiene avonture. Eers...
In stock
+

R100.00 R90.00
9781869198251, Benny Lindenauf
’n Ryk en geskakeerde vertelling oor grootword menswees familiebande en behoort teen die agtergrond van die Eerste Wereldoorlog. 'n Opvolg op Nege Oop Arms...
In stock
+

R60.00
9781869194079, Beatrice Rodriguez
Hierdie woordlose prenteboek bied 'n nuwe en vermaaklike blik op die bekende jakkals-en hoenderverhaal.
In stock
+

R60.00
9781869193393, Hennie Aucamp
In stock
+

R20.00
9781919825366, TOERIEN,B,A
In stock
+

R160.00
9781869194055, Sven Nordqvist
Pettson sy kat Fielies en 'n klompie henne bly op 'n plasie. Op 'n dag kom hulle buurman daar aan en se hy gaan 'n jakkals jag. Wat sal Pettson en Fielies...
In stock
+

R160.00 R144.00
9781869193751, Sjane van Aswegen
Die kamferkis is 'n liefdesroman. Mien de Jager se ouers het haar gewaarsku teen die euwels en gevare van vreemde jongetjies. Hulle het ideale gehad vir...
In stock
+

R185.00
9781485312475, DRSEUSS,A
In stock
+

R250.00
9781485308034, F.A. Venter
Die eerste uitgawe van Die keer toe ek my naam vergeet het verskyn in 1995 vyf jaar nadat die skrywer F.A. Venter ’n beroerte gekry het. In hierdie...
In stock
+

R50.00
9781869191429, Dirk Hermann
In stock
+

R65.00
9781869195151, Otfried Preussler
Dis lente! Die eerste warm sonstrale bereik die bodem van die meuldam en die klein waterman ontwaak uit sy winterslaap. Na ontbyt gaan hy nuuskierig en vol...
In stock
+

R85.00
9781485306368, Dick Bruna
‘n Baie oulike eenvoudige Afrikaanse rymvertaling! Perfek om kinders te leer lees. Die klein koning woon in 'n mooi paleis maar het niemand om mee te speel...
In stock
+

R180.00
9781869195526, Kirsten Fabinski
Krabbelboeke moedig kreatiwiteit aan. Krabbelboeke is pret! Die krabbelboek met meer as 80 snaakse illustrasies lok kinders uit om stories op te maak deur...
In stock
+

R160.00
9781485304548, Fabienne Mounier
Een of ander tyd breek die dag aan waarop alle klein katjies in die wereld hulle ouerhuise moet verlaat om die kuns van katwees te gaan leer.
In stock
+

R185.00 R166.50
9781869195540, Dot Serfontein
In stock
+

R160.00
9781869195229, Agnes de Lestrade
Daar is 'n land waar die mense amper nooit praat nie. In hierdie vreemde land moet jy woorde koop en hulle insluk om hulle te kan uitspreek.
In stock
+

R170.00
9781869192327, Doc Immelman
Op Okarusewa is alles nie pluis nie. As Wolfgang Stroebel die hulp van sy ou vriend die beroepsjagter Tom Maartens inroep om die skrikbewind van ’n vermeende...
In stock
+

R280.00
9781869193485, Wil Huygen
Se die woord kabouter en mense dink aan koddige mannetjies met gepunte pantoffels ondeunde laggies en appelwange wat net in sprokies en kinderverhaaltjies...
In stock
+

R180.00
9781485302339, Einar Turkowski
Op 'n eiland in 'n ou kliphuis woon 'n man. Elke dag wandel hy deur die inmekaargestrengelde paadjies styl trappies en versteekte hoeke van sy betowerende...
In stock
+

R265.00
9781485308782, David Walliams
Toe 'n krieketbal Tom se kop tref moet hy Lord Funt-hospitaal toe gaan waar hy ontvang word deur 'n man met die skrikwekkendste voorkoms wat hy nog ooit...
In stock
+

R160.00
9781485305903, Karina Schaapman
Daar’s ’n kermis in die stad! Sam en Julia gaan kyk hoe die vermaaklikhede gebou word. Daar kom ’n agtbaan wat so hoog is dat dit tot by die derde...
In stock
+

R160.00
9781485305897, Karina Schaapman
Sam en Julia woon in die Muishuis. Sam is BAIE skaam en BAIE soet en Julia is BAIE nuuskierig en BAIE eiewys. Maar al verskil hulle so van mekaar is hulle...
In stock
+