Home/General Books/Die Muishuis: By die kermis: Boek 2 - Karina Schaapman
Description
Daarâs ân kermis in die stad! Sam en Julia gaan kyk hoe die vermaaklikhede gebou word. Daar kom ân agtbaan wat so hoog is dat dit tot by die derde verdieping van die Muishuis reik. Hulle kan nie wag om op daardie rit te klim nie!