Arts & Culture

R32.00
9781869199425, Deon Opperman
Aantrekkingskrag is 'n kosmiese wet wat sowel vir hemelliggame as vir mense geld. Deon Opperman buit hierdie volgehoue metafoor op verbluffende wyse uit in...
In stock
+

R630.00
9781869190811, A.E. Duffy
Anton van Wouw (1862-1945) is probably the most prominent sculptor of his generation and is regarded as the father of South African sculpture. Though mostly...
In stock
+

R325.00
9781485309550, Neil Parsons
This book reveals a long-lost treasure trove of silent cinema. At the same time as Hollywood was starting a film industry in Southern Africa was surging...
In stock
+

R180.00
9781485308669, FOURIE,P,A
In stock
+

Bos
R180.00
9781485309222, STEYN,M,A
In stock
+

R380.00
9781485304425, Leon van Nierop
Daar doer in die fliek sluit aan by die televisiereeks met dieselfde naam wat op kykNet uitgesaai is. Die omvangryke boek gee 'n oorsig oor die ontwikkeling...
In stock
+

R200.00
9781485310266, LEKAS,A,A
In stock
+

R200.00
9781485306528, Wessel Pretorius
Twee dramas oor familie verhoudings vergifnis en herinneringe. Wat bybly is dat mense maar net mense is. Dat versoening deel van menswees is. Dat stukkende...
In stock
+

R34.00
9781485300595, Nicola Hanekom
Twee van Nicola Hanekom se grensverskuiwende dramas Hol en Trippie wat verskeie benoemings gekry het by die KKNK en Aardklop.
In stock
+

R59.00
9780624017592, BARNARD,C,A
Chris Barnard se bekroonde hoorspel gaan oor Lafras Verwey 'n klerk in die staatsdiens. Sy baas roep hom gedurig in. Sy kollegas treiter hom. Almal wat hom...
In stock
+

R150.00
9781869195205, Reza de Wet
In stock
+

R220.00
9781485301844, Karel Schoeman
In stock
+

R160.00
9781869190248, FOURIE,P,A
Die drama wat reeds in 1984 geskryf en vir die eerste keer opgevoer is se sprankelende dialoog en buitengewone toneelomstandighede is vir hierdie uitgawe...
In stock
+

R34.00
9781869190156, FOURIE,P,A
In hierdie boeiende drama is twee gevierde figure in die Afrikaanse toneelkuns se kragte aan die werk: die van die begaafde Suid-Afrikaanse akteur Andre...
In stock
+

R500.00
9781919825571, FAK,A
Die FAK-sangbundel word allerwee beskou as die mees omvattende bundel Afrikaanse lirieke met bladmusiek en is reeds dekades lank ’n standaard-verwysingswerk...
In stock
+

R715.00
9781485300274, Fak
Die ou bekende en geliefde FAK-sangbundel het in 2012 ’n welkome aanvulling gekry. Liedjies wat die afgelope 40 jaar in Afrikaanse musiek geblom het kry plek...
In stock
+

R500.00
9781485300915, Alexander E. Duffey
Hierdie publikasie gee 'n volledige beeld van die kunstenaar Frans David Oerder (1867-1944) se oeuvre - sy Anglo-Boereoorlogtekeninge landskappe genrestukke...
In stock
+

R180.00
9781485310457, FOURIE,P,A
In stock
+

R350.00
9781485313083, PRETORIUS,W,A
In stock
+

R195.00
9781485305989, Nicola Hanekom
Die drama In glas handel oor ‘n kinderlose egpaar wat in vitro-bevrugting ondergaan en die uitwerking van hul versugting na ‘n kind op hulle as individue hul...
In stock
+

R200.00
9781485313069, BENJAMIN,H,A
In stock
+

R60.00
9781869192600, Pieter Fourie
Beulah erf R40 miljoen mits sy 'n minnaar werf wat ten minste 20 jaar haar junior is 'n verjongingsprogram voltooi met riglyne rakende dieet plastiese...
In stock
+

R170.00
9781869194475, Malan Steyn
Vier vriende hou 'n partytjie kort na Johannes Kerkorrel se selfmoord in 2002. So kan hulle weer hulle studentedae op Stellenbosch in die tyd van die...
In stock
+

R20.00
9781869190637, Christiaan Botha
In hierdie drama val die fokus op die Kalahari-Boesmans se denk- en leefwereld. Terwyl ander eietydse Suid-Afrikaanse stemme rondom hom opklink besin //Kabbo...
In stock
+