Die skrywers is kundiges met jarelange ervaring in Grondslagfase-onderrig en tersiere onderwys. Marie Bester is 'n opvoedkundige konsultant. Erika Meyer is 'n onderwys-en-opleidingskonsultant. Ina Joubert is 'n senior dosent in die Departement Vroee Kinderonderwys aan die Universiteit van Pretoria.