Die Grondwet is die hoogste wet van die republiek en raak elke landsburger op verskeie maniere. Persoonlike regte word deur die Grondwet gewaarborg. Besonderhede oor die magte en pligte van die Parlement die provinsiale wetgewer en plaaslike owerhede.