Sinonieme en verwante woorde is 'n handige gids wat die gebruiker lei om vir elke situasie die regte woord te vind. By die keuse van woorde wat in die plek van die soekwoord gebruik kan word word nie net sinonieme gegee nie maar ook woorde wat andersins aan mekaar verwant is.