Die sewentiende uitgawe van Rekeningkundige Standaarde stel studente bekend aan die beginsels van die Internasionale Finansiel Verslagdoeningstandaarde. Veranderings wat deur nuwe en hersiene standaarde meegebring is is weereens in hierdie nuutste uitgawe bygewerk grootliks met betrekking tot die nuwe IFRS 16 wat handel oor hure.