Hierdie uitgawe is aangepas om gebruik te word in twee afsonderlike kursusse naamlik Deel 1: Inleiding tot die Staatsreg in 'n semesterkursus waarin staatsreg in die algemeen behandel word; en Deel 2: Handves van Regte in 'n semesterkurses waarin die Suid-Afrikaanse Handves van Regte behandel word.
Publisher:
LEXIS NEXIS/ BUTTERWORTHS