Hierdie boek is geskryf met die spesifieke doel om die bepalings van die inkomstebelastingwet 58 van 1962 (die Wet) wat op die belasting van besigheidsaktiwiteite van toepassing is in een werk saam te vat. Die bepalings van die wet met betrekking tot natuurlike persone.