Die titel dien 'n tweeledige doel - dit is 'n nuttige toevoeging tot die vakliteratuur en ook 'n ontsluitingsbron vir leke op die vakgebied. Die praktiese toepassing van statistiese metodes in die alledaagse praktyk word deeglik behandel en met toepaslike voorbeelde toegelig.