Meer as 10 000 woorde wat die meeste in gesproke en geskrewe Engels en Afrikaans voorkom en hulle vertalings plus definisies! Woordsoorte en woordvorme is maklik om te vind. Betekenisse is genommer. Die akkuraatste Afrikaanse en Engelse vertalings word verskaf.
Published Date:
03/10/2011
Publisher:
Pearson Education South Africa
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
148 mm x 210 mm x 15 mm
Language:
English;Afrikaans