Die Leerderboek by die Aanleerderswoordeboek is 'n pretboek wat spesiaal opgestel is om saam met die Aanleerderswoordeboek gebruik te word. Die een helfte van die title bestaan uit Afrikaanse en die ander helfte uit Engelse oefeninge en blokraaisels.