Die vierde uitgawe was nodig omdat die reg sedert die publikasie van die derde uitgawe in 2010 op ân hele aantal gebiede aansienlik ontwikkel het. Met enkele uitsonderings is die navorsing wat hierdie boek voorafgegaan het teen die einde van Maart 2014 afgehandel.