Die titels is vir 'n bree leserskring bestem - dit bring die vakspesialis gerieflik op hoogte van onlangse ontwikkelinge in insolvensie en likwidasie en dit is ook 'n teks vir studente (op sowel voorgraadse as nagraadse vlak) en 'n gids of gerieflike naslaanwerk vir insolvensiepraktisyns.