Die onlangse bekendstelling van die vier jaarkursus vir die LLB-graad bied studente die geleentheid om 'n aantal fundamentele veranderinge in Suid-Afrikaanse regs onderrig in te voer. Daar word in die eerste studiejaar 'n kursus in die grondslae van ons regstelsel en die ontwikkeling van regs vaardighede aangebied.