Hierdie uitgawe is deeglik hersien en bygewerk om 'n volledige begrip van kosteversameling -ontleding en -beheer in die hand te werk. Aandag is ook geskenk aan die gebruik van koste-inligting vir beplanning en beleidsformulering.
Publisher:
LEXIS NEXIS/ BUTTERWORTHS