Hierdie werk poog om die Suid-Afrikaanse student 'n sistematiese uiteensetting van die vernaamste regsbeginsels wat in Rome gegeld het prakties voor te stel. Uittreksels uit die oorspronklike bronne en ander relevante gesag ter opheldering en stawing van sodanige beginsels verskyn ook in die voetnotas.
Publisher:
LEXIS NEXIS/ BUTTERWORTHS