Elke sent tel in die onderwys! Uitgawes moet bestuur en inkomste moet uitgebou word binne die raamwerk van ân magdom onderwyswette -regulasies en -beleide. Dus bly die bestuur van finansies in openbare skole ân reuse-uitdaging vir die meeste betrokkenes by die onderwyssektor.