Erfreg in Suid-Afrika bied n ryke bron van asook n lewendige en toeganklike inleiding tot die beginsels van die erfreg. Deur die gemeenregtelike statutere grondwetlike en verbandhoudende gewoonteregtelike komponente van die erfreg saam te snoer verskaf hierdie werk alle noodsaaklike gegewens binne die bestek van een omvattende bron.