Hiedie handboek is gebaseer op die opvoedkundige vereistes van die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters vir toelating tot ATB (Aanvanlike Toets van Bevoegdheid (of in Engels Initial Test of Competence (ITC)) van die Kwalifi-serende Eksamen van die SAIGR.