Die sewende uitgawe van Deliktereg wat gelyktydig met die Engelse weergawe hiervan verskyn is in die geheel hersien en bygewerk in die lig van nuwe gesag en literatuur wat uit die aard van die saak soms 'n aanpassing van regsbeginsels of teoretiese standpunte meegebring het.