Deliktereg is 'n omvattende bekendstelling van die algemene beginsels in deliktuele verantwoordelikhede en spesifieke aspekte van delik. Dit handel sistematies en krities met die belangrikste beginsels van die deliktereg. Sonder om verder uit te brei word die belangrikste bronne (sakereg en wetgewing) uitgelig en bespreek.
Publisher:
LEXIS NEXIS/ BUTTERWORTHS