Ons almal weet Suid-Afrika het probleme; ons lees daarvan in die koerante ons sien dit in die strate en 'n magdom mense ondervind dit in hulle daaglikse lewens. Gelukkig kan die gebruik van innovasie en wetenskap 'n groot hoeveelheid van hierdie probleme oplos.
Published Date:
01/09/2015
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
153 mm x 234 mm x 15 mm