Na die ongelooflike sukses van RSG se Hoe verklaar jy dit? is dit niks minder as gepas om met hierdie tweede volume Suid-Afrikaners se nuuskierigheid oor die wereld verder te bevredig nie. In Hoe verklaar jy dit? #2 bring Danny Fourie weer ’n gerf van die interessantste vrae en antwoorde byeen wat deur RSG se kundige medewerkers.
Published Date:
01/09/2017
Publisher:
Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
153 mm x 234 mm x 15 mm