Deliktereg in Suid-Afrika is 'n ryke bron wat n lewendige en toeganklike inleiding tot die beginsels van die deliktereg bied. Deur die gemeenregtelike statutere en grondwetlike komponente van die deliktereg saam te snoer verskaf hierdie werk alle noodsaaklike gegewens binne die bestek van een omvattende bron.
Published Date:
12/02/2010
Publisher:
Oxford University Press Southern Africa
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
168 mm x 240 mm x 15 mm