Beginsels van Bewysreg (derde uitgawe) bied uiters waardevolle bystand aan sowel studente as praktisyns; gaan voort om die impak van die Grondwet op die tradisionele Anglo- Suid-Afrikaanse bewysreg te bestudeer met besondere aandag aan die toelaatbaarheid van ongrondwetlik verkree getuienis.