Hierdie titel is as standaard verwysingsbron op die gebied van kontrasepsie gevestig. Dit is 'n bron vir studente geneeskundiges verpleegkundiges en ander persone wat by gesondheidsorgdienste betrokke is asook enigiemand wat inligting oor kontraseosie verlang.