Waarom is Geletterdheid in die Grondslagfase uniek? Die boek behandel die onderrig van Afrikaans as huistaal in Graad 1 2 en 3 soos beskryf in die Kurrikulum- en assesseringsbeleidverklaring (KABV) van 2011. Die boek bevat ook inligting vir die onderrig van Graad R.