Die sagteware-weergawe van die opgedateerde uitgebreide verklarende en tweetalige Woordeboek vir Gesondheidswetenskappe is beskikbaar. Hierdie woordeboek is gebaseer op die Woordeboek van Afrikaanse Geneeskundeterme wat in Januarie 1979 verskyn en reeds agt drukke beleef het.