Die agtiende uitgawe van Rekeningkundige Standaarde is bedoel vir tweede- of derdejaarstudente in Finansiele Rekeningkunde of studente wat graag 'n inleiding tot rekeningkundige standaarde wil he. Hierdie uitgawe stel studente bekend aan die beginsels van die Internasionale Finansiele.