Droom jy daarvan om eendag jou eie gastehuis te bedryf? Of dalk bestuur jy reeds 'n gastehuis wat nie na wense presteer nie? Effektiewe Gastehuisbestuur is beide 'n inleiding tot die bestuur van 'n gastehuis sowel as 'n praktiese handleiding vir reeds bestaande gastehuise.