Elke hoofstuk in Beskrywende Rekeningkunde verwys na die vereistes van die International Financial Reporting Standards (IFRS) wat as die vernaamste bronne vir die hoofstuk dien. Beginsels word aan die hand van praktiese voorbeelde insluitend joernaalinskrywings waar toepaslik geillustreer.