Assessering en leer is onlosmaaklik vervleg aangesien assessering bepaal of leer plaasgevind het watter leer plaasgevind het en watter leer nog moet plaasvind. Assesseerders is konstante metgeselle dwarsdeur leerders se lewens wat die leerpad en die leertempo bepaal.