Amler: Pleitstukke is die Afrikaans vertaling van die bekende en gerespekteerde Engelse titel Amler's precedents of pleadings die vinnige en maklike gids tot pleitstukke en eisoorsake. 'n Groot verskeidenheid nuttige presedente voorbeelde is ingesluit om besige lede van die regslui by te staan met die optrek van pleitstukke.
Publisher:
LEXIS NEXIS/ BUTTERWORTHS