Terwyl die negende uitgawe (2002) van die AWS hersien is met die Spelreels as uitgangspunt is die tiende uitgawe hersien met die Woordelys as uitgangspunt. Dit beteken dat elke lemma in die Woordelys wat moontlik problematies kan wees getoets is teen die reels.