Hierdie woordeboek spog met meer as 11 000 inskrywings waarvan elkeen 'n bondige treffende vertaling bevat. Waar nodig is voorbeelde en grammatikale verduidelikings ingesluit. Steeds die ideale hulpmiddel by die aanleer van of Afrikaans of Xhosa en vir vlotter kommunikasie.