Elkeen van ons word een of ander tyd met ân regskwessie gekonfronteer. Of daar nou ân bouer is wat jy wil dagvaar vir sy knoeiwerk aan jou huis en of dit jou dogter is wat kom vertel dat jou skoonseun skielik van haar wil skei die reg is iets waarvan jy kennis gaan moet neem.