X-Kit Presteer! Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans dramas kortverhale en gedigte toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting volledige ontledings besprekings van die belangrikste karakters intrige en temas asook hulp met eksamenvoorbereiding.