Die Van Vuurens van Pretoria besit die Blou Bul Slaghuis in die Mall. Daar is drie seuns en 'n laatlam-sussie. Die hoofkarakter is die jongste seun Willem wat 'n besondere band met sy jonger sussie het. Ondanks druk van sy pa om as rugbyspeler uit te blink wil hy eerder kunsklasse loop.